Slaan direk na inhoud oor

HANDELINGE 12:24 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 12:24 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar die woord van God het verder versprei en veld gewen.

HANDELINGE 12:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar die woord van God het gegroei en toegeneem.

HANDELINGE 12:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Maar die Goeie Nuus het verder versprei en baie het tot geloof gekom.

HANDELINGE 12:24 DB (Die Boodskap)

Intussen het die gelowiges aangehou om God se woord uit te dra. Die kerk het van krag tot krag gegaan en aanhou groei.

HANDELINGE 12:24 ABA (Bybel vir almal)

Die gelowiges het die boodskap van God verder en verder gebring, en meer en meer mense het dit geglo.

HANDELINGE 12:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar die woord van God het gegroei en uitgebrei.

HANDELINGE 12:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar die woord van God het gegroei en vermeerder.