HANDELINGE 11:4
HANDELINGE 11:4 Bybel vir almal (ABA)
Toe het Petrus begin om vir hulle alles mooi te verduidelik. Hy het gesê
HANDELINGE 11:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Petrus het begin en vir hulle die loop van die saak uiteengesit en gesê
HANDELINGE 11:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarop het Petrus dit soos volg stap vir stap vir hulle begin uitlê