HANDELINGE 11:27
HANDELINGE 11:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In daardie tyd het daar profete uit Jerusalem na Antiogië gekom.
HANDELINGE 11:27 Die Boodskap (DB)
In dié tyd het ’n paar boodskappers van die Here uit Jerusalem na Antiogië gekom.
HANDELINGE 11:27 Bybel vir almal (ABA)
In hierdie tyd het daar profete van Jerusalem na Antiogië gekom.
HANDELINGE 11:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En in dié dae het daar profete van Jerusalem na Antiochíë afgekom.
HANDELINGE 11:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
In dié tyd het daar profete van Jerusalem af na Antiogië toe gekom.