YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

3 JOHANNES 1:1

3 JOHANNES 1:1 Bybel vir almal (ABA)

Liewe Gaius, ek, die ouderling, skryf hierdie brief vir jou. Ek is lief vir jou, want ons altwee ken die waarheid wat van God kom.

Deel
Lees 3 JOHANNES 1

3 JOHANNES 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DIE ouderling aan die geliefde Gajus wat ek in waarheid liefhet.

Deel
Lees 3 JOHANNES 1

3 JOHANNES 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die oudste. Aan Gaius, my vriend, wat ek waarlik liefhet.

Deel
Lees 3 JOHANNES 1

3 JOHANNES 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die Oudste aan die geliefde Gaius, wat ek in die waarheid liefhet.

Deel
Lees 3 JOHANNES 1

3 JOHANNES 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die ouderling aan die geliefde Gajus, wat ek in die waarheid liefhet.

Deel
Lees 3 JOHANNES 1

3 JOHANNES 1:1 Die Boodskap (DB)

Van die oudste, die geestelike leier, aan my liewe en goeie vriend Gaius. Ek het jou lief soos ’n Christen iemand lief behoort te hê.

Deel
Lees 3 JOHANNES 1

3 JOHANNES 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié brief kom van die ouderling en word gerig aan Gaius, die vriend wat ek opreg liefhet terwyl ons saam verbonde is aan die waarheid.

Deel
Lees 3 JOHANNES 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's