2 TIMOTEUS 4:9 - Compare All Versions
2 TIMOTEUS 4:9 ABA (Bybel vir almal)
Timoteus, jy moet hard probeer om gou na my toe te kom
Deel
2 TIMOTEUS 4 ABA2 TIMOTEUS 4:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Doen jou bes om gou na my toe te kom
2 TIMOTEUS 4:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Doen jou ywer om gou na my toe te kom.
2 TIMOTEUS 4:9 DB (Die Boodskap)
Doen jou bes om so gou moontlik na my toe te kom.
Deel
2 TIMOTEUS 4 DB2 TIMOTEUS 4:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Doen jou bes om so gou moontlik na my toe te kom.
Deel
2 TIMOTEUS 4 NLV