2 TIMOTEUS 4:20
2 TIMOTEUS 4:20 Bybel vir almal (ABA)
Erastus het in die stad Korinte gebly. Ek het vir Trofimus in die stad Milete gelos, hy was siek.
2 TIMOTEUS 4:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Erástus het in Korinthe gebly. Trófimus het ek siek in Miléte agtergelaat.
2 TIMOTEUS 4:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Erastus het in Korinte agtergebly; Trofimus het ek in Milete siek agtergelaat.
2 TIMOTEUS 4:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Erastus het in Korinthe gebly, Trofimus het ek siek in Milete agtergelaat.
2 TIMOTEUS 4:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Erastus het in Korinte gebly, maar Trofimus het ek siek in Milete agtergelaat.