2 TIMOTEUS 4:14
2 TIMOTEUS 4:14 Bybel vir almal (ABA)
Aleksander, die ambagsman wat met koper werk, het baie slegte dinge aan my gedoen. Die Here sal hom oordeel oor wat hy gedoen het.
2 TIMOTEUS 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alexander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen. Mag die Here hom vergeld na sy werke!
2 TIMOTEUS 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aleksander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen. Mag die Here hom vergeld vir wat hy gedoen het.
2 TIMOTEUS 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aleksander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen. Die Here sal hom volgens sy dade vergeld.
2 TIMOTEUS 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Alexander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen: die Here vergeld hom volgens sy werke.