2 TIMOTEUS 4:13
2 TIMOTEUS 4:13 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy kom, dan moet jy die bo-kleed vir my saambring, ek het dit in Troas by Karpus gelos. Jy moet ook die boeke bring, die boekrolle van vel is die belangrikste wat jy moet saambring.
2 TIMOTEUS 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As jy kom, moet jy die reismantel bring wat ek by Carpus in Troas laat bly het, en die boeke, veral die perkamente.
2 TIMOTEUS 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy kom, moet jy die reismantel saambring wat ek by Karpus in Troas laat bly het, en ook die boeke, veral die perkamente.
2 TIMOTEUS 4:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer jy kom, bring die mantel saam wat ek in Troas by Karpus agtergelaat het, en ook die •boekrolle, veral die perkamente.
2 TIMOTEUS 4:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die kleed wat ek by Karpus in Troas agtergelaat het, as jy kom, bring saam met jou, en die boeke, maar veral die perkamente.