2 TIMOTEUS 4:1
2 TIMOTEUS 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Christus Jesus kom weer. Hy sal vir almal wys dat Hy Koning is en Hy sal die mense oordeel, die mense wat nog lewe en die mense wat klaar gesterf het. Daarom sê ek vir jou, en God en Christus Jesus hoor wat ek vir jou sê
2 TIMOTEUS 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EK besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk
2 TIMOTEUS 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek beveel jou voor God en voor Christus Jesus wat die lewendes en die dooies sal oordeel, ek beveel jou met die oog op sy koms en sy koningskap
2 TIMOTEUS 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek vermaan jou ernstig voor God en •Christus Jesus, wat die lewendes en die dooies gaan oordeel, en ook met die oog op sy verskyning en sy koninkryk
2 TIMOTEUS 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewendes en die dooies sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk