2 TIMOTEUS 3:14
2 TIMOTEUS 3:14 Bybel vir almal (ABA)
Maar jy, Timoteus, jy moet aanhou om die dinge te glo wat jy geleer het, dinge wat jy weet is waar, want jy weet wie dit vir jou geleer het.
2 TIMOTEUS 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het
2 TIMOTEUS 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was
2 TIMOTEUS 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar jy, bly jy by dit wat jy geleer het en waarvan jy vas oortuig is, omdat jy weet by wie jy dit geleer het
2 TIMOTEUS 3:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar bly jy in die dinge wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het