2 TIMOTEUS 3:1
2 TIMOTEUS 3:1 Bybel vir almal (ABA)
Maar jy moet weet dat dit sleg sal gaan in hierdie laaste dae van die wêreld.
2 TIMOTEUS 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.
2 TIMOTEUS 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit moet jy weet: In die laaste dae gaan daar moeilike tye kom
2 TIMOTEUS 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Weet ook dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.