2 TIMOTEUS 2:1 - Compare All Versions
2 TIMOTEUS 2:1 ABA (Bybel vir almal)
Timoteus, jy wat vir my soos my kind is, jy moet nou sterk wees, jy moet onthou dat jy aan Christus Jesus behoort en dat Hy genadig wil wees vir jou.
Deel
2 TIMOTEUS 2 ABA2 TIMOTEUS 2:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
JY dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is
2 TIMOTEUS 2:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat ons in Christus Jesus het.
2 TIMOTEUS 2:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy dan, my kind, wees sterk deur die genade in •Christus Jesus
2 TIMOTEUS 2:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy dan, my seun, word sterk in die genade wat in Christus Jesus is.
2 TIMOTEUS 2:1 DB (Die Boodskap)
My liewe seun, al die goeie dinge wat God jou so onverdiend gee omdat jy ’n Christen is, moet jou motiveer en sterk laat staan.
Deel
2 TIMOTEUS 2 DB2 TIMOTEUS 2:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Timoteus, my kind, staan sterk in die genade wat God deur Christus Jesus aan jou bewys het.
Deel
2 TIMOTEUS 2 NLV