2 TESSALONISENSE 2:12
2 TESSALONISENSE 2:12 Bybel vir almal (ABA)
En so sal God almal straf wat nie die ware goeie boodskap oor die Here Jesus geglo het nie. Dit is al die mense wat daarvan gehou het om verkeerde dinge te doen.
2 TESSALONISENSE 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat almal geoordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae gehad het in die ongeregtigheid.
2 TESSALONISENSE 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
En so sal almal wat nie die waarheid geglo het nie, maar die ongeregtigheid verkies het, veroordeel word.
2 TESSALONISENSE 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en sodat almal wat nie die waarheid glo nie, maar behae vind in die ongeregtigheid, veroordeel kan word.
2 TESSALONISENSE 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat almal veroordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae gehad het in die ongeregtigheid.