2 TESSALONISENSE 1:6
2 TESSALONISENSE 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
aangesien dit reg is by God om aan die wat julle verdruk, verdrukking te vergelde
2 TESSALONISENSE 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is inderdaad vir God reg om diegene wat julle verdruk, met verdrukking te vergeld
2 TESSALONISENSE 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Omdat dit by God regverdig is om verdrukking te vergeld aan die wat jou pla
2 TESSALONISENSE 1:6 Bybel vir almal (ABA)
God doen reg, want Hy sal die mense wat vir julle verdruk, ook laat swaarkry.
2 TESSALONISENSE 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
God is tog regverdig: die mense onder wie julle nou so ly, sal Hy as straf ook laat ly