2 SAMUEL 5:22
2 SAMUEL 5:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die Filistyne het nog weer opgetrek en hulle in die dal Refáim versprei.
Deel
Lees 2 SAMUEL 52 SAMUEL 5:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die Filistyne weer opruk en die Spooklaagte binneval
Deel
Lees 2 SAMUEL 52 SAMUEL 5:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Filistyne trek toe weer op en beset die vallei van Refaïm.
Deel
Lees 2 SAMUEL 52 SAMUEL 5:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die Filistyne het weer opgetrek en hulle versprei in die dal Refaim.
Deel
Lees 2 SAMUEL 5