YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 SAMUEL 2:6

2 SAMUEL 2:6 Bybel vir almal (ABA)

En nou bid ek dat die Here lief sal wees vir julle en dat Hy ook goed sal doen aan julle. Ek sal self ook goed wees vir julle omdat julle hierdie goeie ding gedoen het.

Deel
Lees 2 SAMUEL 2

2 SAMUEL 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Mag die HERE julle dan nou guns en trou bewys, en ek self bewys ook hierdie goedheid aan julle, omdat julle hierdie ding gedoen het.

Deel
Lees 2 SAMUEL 2

2 SAMUEL 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag die Here ook aan julle liefde en trou betoon. Ek self sal ook nog 'n weldaad aan julle bewys omdat julle dit gedoen het.

Deel
Lees 2 SAMUEL 2

2 SAMUEL 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag die HERE dan nou aan julle guns en trou bewys. Ook ek sal julle beloon vir hierdie daad wat julle gedoen het.

Deel
Lees 2 SAMUEL 2

2 SAMUEL 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En nou het die HERE guns en trou aan julle bewys, en Ek sal julle ook hierdie guns vergelde, omdat julle hierdie ding gedoen het.

Deel
Lees 2 SAMUEL 2

2 SAMUEL 2:6 Die Boodskap (DB)

Die Here sal vir julle goed wees en julle onthou. Ek waardeer regtig wat julle gedoen het.

Deel
Lees 2 SAMUEL 2

2 SAMUEL 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag die HERE ook aan julle getrou wees en julle beloon met sy onfeilbare liefde! Ek sal julle ook beloon vir wat julle gedoen het.

Deel
Lees 2 SAMUEL 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's