2 SAMUEL 2:12
2 SAMUEL 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Abner, die seun van Ner, met die dienaars van Isbóset, die seun van Saul, het uitgetrek uit Mahanáim na Gíbeon.
Deel
Lees 2 SAMUEL 22 SAMUEL 2:12 Bybel vir almal (ABA)
Abner seun van Ner en die manne van Is-Boset seun van Saul het van die stad Maganajim na die stad Gibeon gegaan.
Deel
Lees 2 SAMUEL 22 SAMUEL 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abner seun van Ner het met Is-Boset se soldate van Maganajim af na Gibeon toe opgeruk.
Deel
Lees 2 SAMUEL 22 SAMUEL 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Abner, seun van Ner, en die volgelinge van Saul se seun Is-Boset het van Maganajim af uitgetrek na Gibeon.
Deel
Lees 2 SAMUEL 22 SAMUEL 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Abner, die seun van Ner, en die dienaars van Isboset, die seun van Saul, het van Mahanaim na Gíbeon uitgetrek.
Deel
Lees 2 SAMUEL 2