2 SAMUEL 12:29
2 SAMUEL 12:29 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het al die manne laat bymekaarkom en hulle het na Rabba gegaan. Hy het teen die stad geveg en hy het dit oorwin.
Deel
Lees 2 SAMUEL 122 SAMUEL 12:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe maak Dawid al die manskappe bymekaar, en hy het weggetrek na Rabba, daarteen geveg en dit ingeneem.
Deel
Lees 2 SAMUEL 122 SAMUEL 12:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het al die burgers opgeroep en teen Rabba gaan veg en dit ingeneem.
Deel
Lees 2 SAMUEL 122 SAMUEL 12:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dawid het toe al die manskappe byeengebring, na Rabba gegaan, teen die stad geveg en dit ingeneem.
Deel
Lees 2 SAMUEL 122 SAMUEL 12:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Dawid het die hele volk bymekaar laat kom en na Rabba gegaan en daarteen geveg en dit ingeneem.
Deel
Lees 2 SAMUEL 12