2 SAMUEL 12:12
2 SAMUEL 12:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jy het dit in die geheim gedoen, maar Ek sal dit openlik voor die hele Israel doen.’”
Deel
Lees 2 SAMUEL 122 SAMUEL 12:12 Bybel vir almal (ABA)
Want jy het hierdie verkeerde ding gedoen waar niemand dit gesien het nie, maar Ek sal hierdie ding doen in die dag waar al die Israeliete dit kan sien.”
Deel
Lees 2 SAMUEL 122 SAMUEL 12:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want jy het dit in die geheim gedoen, maar Ek sal hierdie ding doen voor die hele Israel en in die volle sonlig.
Deel
Lees 2 SAMUEL 122 SAMUEL 12:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
want jy het 'n ding in die geheim gedoen, maar Ek sal alles oop en bloot voor die hele Israel doen.”
Deel
Lees 2 SAMUEL 122 SAMUEL 12:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Omdat jy dit in die geheim gedoen het, sal Ek hierdie gebeure voor die hele Israel laat plaasvind en voor die volle son.’ ”
Deel
Lees 2 SAMUEL 12