YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 PETRUS 3:13

2 PETRUS 3:13 Bybel vir almal (ABA)

Maar ons wag vir die nuwe hemel en nuwe aarde wat God belowe het, daar sal mense altyd doen wat God wil hê.

Deel
Lees 2 PETRUS 3

2 PETRUS 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar ons verwag volgens sy belofte nuwe hemele en 'n nuwe aarde waarin geregtigheid woon.

Deel
Lees 2 PETRUS 3

2 PETRUS 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar ons leef in die verwagting van 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde wat God belowe het en waar die wil van God sal heers.

Deel
Lees 2 PETRUS 3

2 PETRUS 3:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar ons verwag, volgens sy belofte, nuwe hemele en 'n nuwe aarde, waar •geregtigheid woon.

Deel
Lees 2 PETRUS 3

2 PETRUS 3:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar ons verwag volgens sy belofte nuwe hemele en 'n nuwe aarde waarin geregtigheid woon.

Deel
Lees 2 PETRUS 3

2 PETRUS 3:13 Die Boodskap (DB)

Ons hou met alles in ons vas aan die belofte dat ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde op pad is, presies net soos God belowe het. Daar sal God se wil seëvier. Wat ’n wonderlike vooruitsig!

Deel
Lees 2 PETRUS 3

2 PETRUS 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar ons sien uit na die nuwe hemele en ’n nuwe aarde, soos God belowe het. Dáár sal almal voor God reg lewe.

Deel
Lees 2 PETRUS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's