2 PETRUS 2:7
2 PETRUS 2:7 Bybel vir almal (ABA)
Maar God het vir Lot gered. Lot het reg gelewe en hy was baie geskok oor die lewe van die mense wat nie gehoorsaam was aan die wette van God nie, daardie mense het gedoen wat hulle wil.
Deel
Lees 2 PETRUS 22 PETRUS 2:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die regverdige Lot gered het, wat hom baie gekwel het oor die losbandige lewe van die sedelose mense
Deel
Lees 2 PETRUS 22 PETRUS 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
En tog het Hy vir Lot gered, 'n eerbare man wat gebuk moes gaan onder die losbandige lewenswyse van sedelose mense.
Deel
Lees 2 PETRUS 22 PETRUS 2:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en as Hy die •regverdige Lot, diep gekwel deur die onsedelike leefwyse van beginsellose mense, gered het
Deel
Lees 2 PETRUS 22 PETRUS 2:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die regverdige Lot verlos, gekwel oor die vuil wandel van die goddeloses.
Deel
Lees 2 PETRUS 2