2 PETRUS 2:22
2 PETRUS 2:22 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het gedoen soos die spreekwoorde sê, spreekwoorde wat waar is: 'n Hond kom terug na die kos wat hy opgebring het en 'n Vark wat skoon gewas is, gaan terug om weer in die modder te rol.
2 PETRUS 2:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar oor hulle het gekom wat die ware spreekwoord sê: Die hond het omgedraai na sy eie uitbraaksel, en die gewaste sog om in die modder te rol.
2 PETRUS 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van hulle is die spreekwoorde waar: “'n Hond gaan terug na sy braaksel toe” en: “'n Vark wat gewas is, gaan rol weer in die modder.”
2 PETRUS 2:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op hulle is die waarheid van die volgende gesegdes van toepassing: “'n Hond keer terug na sy eie braaksel,” en “'n Sog was haarself deur te rol in die modder.”
2 PETRUS 2:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar dit het met hulle gebeur volgens die ware spreekwoord: Die hond het weer tot sy eie braaksel verander; en die sog wat gewas was, het in die modder wentel.