2 PETRUS 2:17
2 PETRUS 2:17 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie vals leermeesters is soos fonteine wat droog is, daar kom nie water uit nie. Hulle is soos miswolke, 'n stormwind waai hulle weg. Daarom het die Here vir hulle 'n plek gereedgemaak in die donker plek, die baie donker plek.
Deel
Lees 2 PETRUS 22 PETRUS 2:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle is waterlose fonteine, miswolke voortgedrywe deur 'n stormwind, vir wie die donkerheid van die duisternis vir ewig bewaar word.
Deel
Lees 2 PETRUS 22 PETRUS 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie mense is droë fonteine, miswolke wat deur 'n stormwind voortgejaag word. Vir hulle word in die diepste duisternis plek gehou.
Deel
Lees 2 PETRUS 22 PETRUS 2:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie mense is opgedroogde fonteine, miswolke voortgedryf deur 'n stormwind, mense vir wie die diepste duisternis gereed staan.
Deel
Lees 2 PETRUS 22 PETRUS 2:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is putte sonder water, wolke wat deur 'n storm gedra word; aan wie die mis van duisternis vir ewig bewaar is.
Deel
Lees 2 PETRUS 2