2 PETRUS 1:20 - Compare All Versions
2 PETRUS 1:20 ABA (Bybel vir almal)
Dit is belangrik dat julle dit moet weet: Die profete van die Ou Testament het nie self die dinge gedink wat hulle gesê het nie.
Deel
2 PETRUS 1 ABA2 PETRUS 1:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
terwyl julle veral dít moet weet, dat geen profesie van die Skrif 'n saak van eie uitlegging is nie
Deel
2 PETRUS 1 AFR532 PETRUS 1:20 AFR83 (Afrikaans 1983)
Dít veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgelê word nie
Deel
2 PETRUS 1 AFR832 PETRUS 1:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit moet julle veral besef: Geen profesie in die Skrif berus op eie uitleg nie.
Deel
2 PETRUS 1 AFR202 PETRUS 1:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om dit eerstens te weet, dat geen profesie van die Skrif van enige eie uitlegging is nie.
Deel
2 PETRUS 1 CAB232 PETRUS 1:20 DB (Die Boodskap)
Onthou, dit wat die profete in die Bybel sê, het hulle nie self uitgedink nie
Deel
2 PETRUS 1 DB2 PETRUS 1:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Julle moet veral weet dat geen profesie van die Skrif ontstaan het deur die profeet se eie insig nie.
Deel
2 PETRUS 1 NLV