2 PETRUS 1:13
2 PETRUS 1:13 Bybel vir almal (ABA)
Ek dink dit is reg dat ek vir julle moet sê dat julle moet onthou om aan hierdie dinge te dink, ek moet dit sê terwyl ek nog lewe.
Deel
Lees 2 PETRUS 12 PETRUS 1:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ek beskou dit as reg, so lank as ek in hierdie tentwoning is, om julle deur herinnering op te wek
Deel
Lees 2 PETRUS 12 PETRUS 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek ag dit immers my plig om julle aan te spoor deur julle hieraan te herinner so lank as ek nog lewe.
Deel
Lees 2 PETRUS 12 PETRUS 1:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek beskou dit as gepas om julle deur herinnering op te skerp, so lank as wat ek nog in hierdie tentwoning verkeer
Deel
Lees 2 PETRUS 12 PETRUS 1:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ja, ek dink dit is goed om, solank as wat ek in hierdie tabernakel is, jou op te wek deur jou in herinnering te bring
Deel
Lees 2 PETRUS 1