YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KORINTIËRS 8:21

2 KORINTIËRS 8:21 Bybel vir almal (ABA)

Ons wil só werk dat die goeie dinge wat ons doen, reg sal wees vir die Here en dat mense duidelik sal kan sien dat ons reg werk met die geld.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 8

2 KORINTIËRS 8:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want ons bedink wat goed is nie alleen voor die Here nie, maar ook voor die mense.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 8

2 KORINTIËRS 8:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons is daarop gesteld om korrek op te tree, nie alleen voor die Here nie, maar ook voor die mense.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 8

2 KORINTIËRS 8:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want ons is bedag op wat reg is, nie net voor die Here nie, maar ook voor mense.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 8

2 KORINTIËRS 8:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maak voorsiening vir eerlike dinge, nie net in die oë van die Here nie, maar ook in die oë van mense.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 8

2 KORINTIËRS 8:21 Die Boodskap (DB)

Dit is vir ons belangrik dat ons optrede altyd reg moet wees, in die oë van God én in die oë van ander mense.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 8

2 KORINTIËRS 8:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons is daarop bedag om eerbaar voor die Here op te tree, maar ook voor die mense.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's