2 KORINTIËRS 8:15
2 KORINTIËRS 8:15 Bybel vir almal (ABA)
Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Hulle wat baie gehad het, het nie te veel gehad nie, en hulle wat 'n bietjie gehad het, het nie te min gehad nie.
2 KORINTIËRS 8:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos geskrywe is: Hy wat baie gehad het, het nie te veel gehad nie; en hy wat weinig gehad het, het nie te min gehad nie.
2 KORINTIËRS 8:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar staan ook geskrywe: “Dié met baie, het nie te veel gehad nie, en dié met 'n bietjie, nie te min nie.”
2 KORINTIËRS 8:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soos daar geskryf staan: “Die een met baie, het nie te veel gehad nie, en die een met net 'n bietjie, nie te min nie.”
2 KORINTIËRS 8:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos geskrywe is: Hy wat baie ingesamel het, het niks oor gehad nie; en hy wat min ingesamel het, het geen gebrek gehad nie.