YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KORINTIËRS 4:8

2 KORINTIËRS 4:8 Bybel vir almal (ABA)

Mense hou aan om ons te laat swaarkry, maar ons hou aan om te lewe. Ons weet nie altyd wat om te doen nie, maar ons is nie moedeloos nie.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleë, maar nie radeloos nie

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In alles word ons verdruk, maar nie oorweldig nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ons is van alle kante ontsteld, maar nie benoud nie; ons is verward, maar nie in wanhoop nie

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:8 Die Boodskap (DB)

Ek kry dikwels swaar, maar ek is nooit mismoedig nie. Ek weet nie elke dag presies wat ek moet doen nie. Tog is ek nooit radeloos nie.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op elke manier word ons onder druk geplaas, maar ons is nie verpletter nie; ons is verward, maar nie wanhopig nie

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's