YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KORINTIËRS 4:3

2 KORINTIËRS 4:3 Die Boodskap (DB)

As dit wat ek oor Christus sê vir party mense onverstaanbaar is, is dit net hulle eie skuld.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:3 Bybel vir almal (ABA)

Maar as daar miskien 'n sluier hang oor die goeie boodskap wat ons bring, en as mense die boodskap nie verstaan nie, dan is dit omdat hulle die mense is wat verlore gaan.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die wat verlore gaan

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die evangelie wat ons verkondig, tog nog met 'n sluier bedek is, is dit bedek net vir dié wat verlore gaan.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As ons evangelie dan tog nog versluier is, is dit versluier vir dié wat verlore gaan

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar as ons evangelie verborge is, is dit verborge vir die wat verlore gaan.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:3 Die Boodskap (DB)

As dit wat ek oor Christus sê vir party mense onverstaanbaar is, is dit net hulle eie skuld.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ons Goeie Nuus nog versluier is, is dit net bedek vir dié wat verlore gaan.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's