2 KORINTIËRS 2:2
2 KORINTIËRS 2:2 Bybel vir almal (ABA)
Want as ek julle sleg laat voel, wie sal dan vir mý bly maak? Dit is net julle wat vir my bly kan maak, maar nou laat ek julle sleg voel.
2 KORINTIËRS 2:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as ek julle bedroef maak, wie is hy dan wat my kan verbly anders as hy wat deur my bedroef gemaak is?
2 KORINTIËRS 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
want as ek julle hartseer maak, wie bly dan oor om my op te beur, behalwe dié wat ek hartseer gemaak het?