2 Korintiërs 2:2

2 Korintiërs 2:2 DB

As my besoek julle net sou omkrap, wie sou my dan kon opbeur? Net julle! En dit sou nooit as te nimmer werk nie. Om van mense wat kwaad is te verwag om die een wat hulle omgekrap het te troos, is onmoontlik.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 2:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid