2 KORINTIËRS 11:24
2 KORINTIËRS 11:24 Bybel vir almal (ABA)
Die Jode het my vyf maal met 'n stok geslaan, elke maal het hulle my 39 houe geslaan.
2 KORINTIËRS 11:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vyf maal het ek van die Jode ontvang veertig houe op een na.
2 KORINTIËRS 11:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vyf maal het ek van die Jode die gebruiklike straf van nege en dertig houe gekry
2 KORINTIËRS 11:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van die Jode het ek vyf keer veertig houe minus een gekry
2 KORINTIËRS 11:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Van die Jode het ek vyf keer veertig slae ontvang, behalwe een.