2 KORINTIËRS 11:1
2 KORINTIËRS 11:1 Bybel vir almal (ABA)
Dit lyk nou miskien of ek 'n bietjie dom is, ek wil hê julle moet my vergewe. Ja, julle moet my vergewe.
2 KORINTIËRS 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
AG, as julle my net 'n bietjie in my dwaasheid wou verdra! Verdra my tog maar!
2 KORINTIËRS 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nou wil ek hê julle moet 'n bietjie dwaasheid van my kant verdra! Ja, verdra my maar!
2 KORINTIËRS 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As julle maar 'n klein bietjie dwaasheid van my sou kon verdra! Verdra my tog maar!
2 KORINTIËRS 11:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sou julle tot God my dwaasheid 'n bietjie kon verdra, en my tog verdra.