2 KORINTIËRS 1:22
2 KORINTIËRS 1:22 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gewys dat ons aan Hom behoort toe Hy die Heilige Gees in ons harte gegee het. Die Heilige Gees sê vir ons dat ons altyd aan Hom sal behoort.
2 KORINTIËRS 1:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat ons ook verseël het en die Gees as onderpand in ons harte gegee het.
2 KORINTIËRS 1:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
ons as sy eiendom beseël en die Heilige Gees in ons harte gegee as waarborg van wat ons nog sal ontvang.
2 KORINTIËRS 1:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat ons ook verseël en die Gees as waarborg in ons harte gegee het.
2 KORINTIËRS 1:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat ons ook verseël het en die krag van die Gees in ons harte gegee het.