2 KORINTIËRS 1:21
2 KORINTIËRS 1:21 Bybel vir almal (ABA)
God is die Een wat vir ons sê dat ons en julle saam aan Christus behoort. God het ook gesê dat ons vir Hom moet werk.
2 KORINTIËRS 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Hy wat ons saam met julle bevestig in Christus en ons gesalf het, is God
2 KORINTIËRS 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
God self het ons saam met julle op hierdie vaste grond gevestig: op Christus. God het ons vir Hom afgesonder
2 KORINTIËRS 1:21 Die Boodskap (DB)
God het ons almal saam stewig in Christus geanker. Hy is die fondament op wie ons lewe gebou is. God het ons ook met sy groot krag toegerus en ons eenkant gesit sodat ons Hom voltyds kan dien. Hy het boonop sy amptelike stempel op ons lewe geplaas as die bewys dat ons aan Hom behoort. Dit is die Heilige Gees.