2 KORINTIËRS 1:20
2 KORINTIËRS 1:20 Bybel vir almal (ABA)
Want alles wat God belowe het, het waar geword toe Christus gekom het. Daarom, wanneer ons “amen” sê, dan sê ons dat alles waar is wat ons van Christus glo. En so prys ons vir God.
2 KORINTIËRS 1:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons.
2 KORINTIËRS 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
die “ja” op al die beloftes van God. Daarom is dit ook deur Christus dat ons tot eer van God daarop “Amen” sê.