YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KRONIEKE 22:3

2 KRONIEKE 22:3 Bybel vir almal (ABA)

Ahasia het ook gelewe soos die familie van Agab, want sy ma het vir hom gesê om verkeerde dinge te doen.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 22

2 KRONIEKE 22:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy het ook gewandel in die weë van die huis van Agab, want sy moeder was sy raadgeefster om goddeloos te handel.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 22

2 KRONIEKE 22:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook hy het die pad van die koningshuis van Agab geloop; sy ma was die een wat hom die raad gegee het om so verkeerd op te tree.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 22

2 KRONIEKE 22:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ook hy het die paaie van die huis van Agab gevolg deur goddeloos op te tree – sy moeder was immers sy raadgewer.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 22

2 KRONIEKE 22:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy het ook gewandel in die weë van die huis van Agab, want sy moeder was sy raadgewer om goddeloos te handel.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 22

2 KRONIEKE 22:3 Die Boodskap (DB)

Hy het ook soos die ander konings van Israel opgetree, want sy ma, Atalia, was sy raadgewer oor godsdienstige sake.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 22

2 KRONIEKE 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ahasia het ook die goddelose voorbeeld van die koningshuis van Agab gevolg, want sy ma het hom aangemoedig om verkeerde dinge te doen.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's