2 KRONIEKE 20:34
2 KRONIEKE 20:34 Bybel vir almal (ABA)
Die ander dinge wat Josafat voorheen en later gedoen het, is geskryf in die Verhale van Jehu seun van Ganani. Dit is geskryf in die Boek van die Konings van Israel.
2 KRONIEKE 20:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die verdere geskiedenis van Jósafat, die vroeëre en die latere, kyk, dit is beskrywe in die Geskiedenis van Jehu, die seun van Hanáni, wat opgeneem is in die Boek van die konings van Israel.
2 KRONIEKE 20:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die ander verhale oor Josafat, dié van vroeër en dié van later, is opgeteken in Die Verhale van Jehu Seun van Ganani, wat opgeneem is in die annale van die konings van Israel.
2 KRONIEKE 20:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die verdere geskiedenis van Josafat, die vroeëre en latere geskiedenis, kyk, dit is opgeteken in die Geskiedenis van Jehu, seun van Ganani, wat opgeneem is in die boekrol van die konings van Israel.
2 KRONIEKE 20:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die verdere geskiedenis van Jósafat, eerste en laaste, kyk, dit is beskrywe in die boek van Jehu, die seun van Hanani, wat in die boek van die konings van Israel genoem word.