2 Kronieke 20:34

2 Kronieke 20:34 ABA

Die ander dinge wat Josafat voorheen en later gedoen het, is geskryf in die Verhale van Jehu seun van Ganani. Dit is geskryf in die Boek van die Konings van Israel.