YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 TIMOTEUS 6:6

1 TIMOTEUS 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wat wel 'n groot wins is, is godvresendheid wat met tevredenheid gepaardgaan.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 6

1 TIMOTEUS 6:6 Bybel vir almal (ABA)

Maar wanneer 'n mens vir God dien en jy is ook tevrede met wat jy het, dan het jy baie.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 6

1 TIMOTEUS 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 6

1 TIMOTEUS 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die godsdiens is 'n groot wins as iemand tevrede is met wat hy het

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 6

1 TIMOTEUS 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wat wel 'n groot wins is, is godvresendheid wat met tevredenheid gepaardgaan.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 6

1 TIMOTEUS 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar godsaligheid saam met vergenoegdheid is groot wins.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 6

1 TIMOTEUS 6:6 Die Boodskap (DB)

Eintlik kán godsdiens ’n mens baie ryk maak. Aardse rykdom is nie so baie werd nie

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 6

1 TIMOTEUS 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tog is ware godsdiens saam met tevredenheid ’n groot rykdom.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's