1 TIMOTEUS 5:7
1 TIMOTEUS 5:7 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet aanhou om hierdie dinge vir die mense te sê, sodat almal heeltemal reg sal lewe.
1 TIMOTEUS 5:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Beveel ook hierdie dinge, sodat hulle onberispelik kan wees.
1 TIMOTEUS 5:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Beveel hulle hierdie dinge, sodat hulle onberispelik kan wees.
1 TIMOTEUS 5:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hierdie dinge gee beheer, sodat hulle onberispelik kan wees.