1 TIMOTEUS 5:6
1 TIMOTEUS 5:6 Die Boodskap (DB)
Daar is egter ook weduwees wat deur allerhande plesiere van die lewe aan die lewe probeer bly, maar so ’n vrou is geestelik morsdood, al lewe haar liggaam nog.
1 TIMOTEUS 5:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar 'n weduwee wat altyd dink oor hoe sy die lewe kan geniet, is geestelik dood terwyl sy lewe.
1 TIMOTEUS 5:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar die weduwee wat uitspattig leef, is lewend dood.