1 TIMOTEUS 2:4
1 TIMOTEUS 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.
1 TIMOTEUS 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.
1 TIMOTEUS 2:4 Bybel vir almal (ABA)
God wil graag al die mense red en Hy wil hê dat hulle moet weet wat die waarheid is.
1 TIMOTEUS 2:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat wil hê dat alle mense verlos word en tot kennis van die waarheid kom.
1 TIMOTEUS 2:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.