1 TIMOTEUS 2:11
1 TIMOTEUS 2:11 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die gemeente bymekaar is, dan moet 'n vrou stil en gehoorsaam wees, sy moet altyd luister na wat die leiers in die gemeente sê.
1 TIMOTEUS 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrou moet haar in stilte laat leer in alle onderdanigheid.
1 TIMOTEUS 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Vrou moet in die erediens stil en onderdanig wees en haar laat leer.