YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 TIMOTEUS 1:12

1 TIMOTEUS 1:12 Bybel vir almal (ABA)

Ek sê dankie vir Christus Jesus, ons Here, want Hy het vir my die krag gegee om my werk te doen. Ek sê ook vir Hom dankie dat Hy gedink het ek sal doen wat Hy wil hê, dankie dat Hy vir my die werk gegee het om die goeie boodskap te bring.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 1

1 TIMOTEUS 1:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En ek dank Hom wat my krag gegee het, Christus Jesus, onse Here, dat Hy my getrou geag en in die bediening gestel het

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 1

1 TIMOTEUS 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Teenoor Christus Jesus ons Here is ek dankbaar: Hy het my krag gegee en my betroubaar geag om my in sy diens te stel

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 1

1 TIMOTEUS 1:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek dank Hom wat my versterk het, •Christus Jesus, ons Here, omdat Hy my betroubaar geag het toe Hy my in sy diens aangestel het

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 1

1 TIMOTEUS 1:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En ek dank Christus Jesus, onse Here, wat my in staat gestel het, dat Hy my getrou geag het deur my in die bediening te stel

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 1

1 TIMOTEUS 1:12 Die Boodskap (DB)

Ek is Christus Jesus baie dankbaar dat Hy my vertrou en my gevra het om hierdie werk vir Hom te doen. Hy gee my ook die krag om dit te kan doen.

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 1

1 TIMOTEUS 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe dankbaar is ek teenoor Christus Jesus ons Here. Hy het my krag gegee en betroubaar geag om my in sy diens te stel

Deel
Lees 1 TIMOTEUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's