1 TIMOTEUS 1:11
1 TIMOTEUS 1:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
volgens die evangelie van die heerlikheid van die salige God wat aan my toevertrou is.
1 TIMOTEUS 1:11 Bybel vir almal (ABA)
Ons het dinge geleer wat pas by die goeie boodskap van God wat Koning is. Ons moet altyd vir God prys. God het die goeie boodskap vir my gegee om vir julle te bring.
1 TIMOTEUS 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die gesonde leer is in ooreenstemming met die evangelie wat aan my toevertrou is, die evangelie van die heerlikheid van die goeie God.