1 TIMOTEUS 1:1
1 TIMOTEUS 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Ek, Paulus, is 'n apostel van Christus Jesus. God en Christus Jesus het vir my gesê dat ek 'n apostel van Christus Jesus moet wees, God wat vir ons gered het en Christus Jesus wat sal doen wat Hy belowe het.
1 TIMOTEUS 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
PAULUS, 'n apostel van Jesus Christus, volgens die bevel van God, ons Verlosser, en van die Here Jesus Christus, ons Hoop
1 TIMOTEUS 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Paulus, 'n apostel van Christus Jesus in opdrag van God ons Verlosser en van Christus Jesus ons Hoop.
1 TIMOTEUS 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Paulus, 'n •apostel van •Christus Jesus, in opdrag van God, ons Verlosser, en van Christus Jesus, ons hoop
1 TIMOTEUS 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die gebod van God, ons Verlosser, en Here Jesus Christus, wat ons hoop is