1 TESSALONISENSE 5:27
1 TESSALONISENSE 5:27 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir my belowe en die Here moet die getuie wees dat julle hierdie brief vir al die gelowiges sal lees sodat hulle dit kan hoor.
1 TESSALONISENSE 5:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek besweer julle by die Here dat hierdie brief aan al die heilige broeders voorgelees word.
1 TESSALONISENSE 5:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die Naam van die Here dring ek by julle daarop aan dat hierdie brief aan al die gelowiges voorgelees word.
1 TESSALONISENSE 5:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek versoek julle plegtig voor die Here dat hierdie brief aan al die broers voorgelees word.
1 TESSALONISENSE 5:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek beveel julle by die Here dat hierdie brief aan al die heilige broeders voorgelees word.