YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 TESSALONISENSE 5:11

1 TESSALONISENSE 5:11 Bybel vir almal (ABA)

Daarom moet julle mekaar help om nie moedeloos te word nie en om sterk te wees, soos julle al klaar doen.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 5

1 TESSALONISENSE 5:11 Bybel vir almal (ABA)

Daarom moet julle mekaar help om nie moedeloos te word nie en om sterk te wees, soos julle al klaar doen.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 5

1 TESSALONISENSE 5:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarom, bemoedig mekaar en bou die een die ander op, soos julle ook doen.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 5

1 TESSALONISENSE 5:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 5

1 TESSALONISENSE 5:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom, bemoedig mekaar, en laat die een die ander in die geloof opbou, soos julle inderdaad doen.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 5

1 TESSALONISENSE 5:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom, troos julle saam en bou mekaar op, soos julle ook doen.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 5

1 TESSALONISENSE 5:11 Die Boodskap (DB)

Julle moet asseblief met mekaar gesels oor al die dinge wat ek nou vir julle gesê het. Praat mekaar moed in. Ek weet julle doen dit. Maar hou asseblief daarmee aan!

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 5

1 TESSALONISENSE 5:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom, soos julle reeds doen, moet julle aanhou om mekaar moed in te praat en geestelik op te bou.

Deel
Lees 1 TESSALONISENSE 5

1 TESSALONISENSE 5:11

1 TESSALONISENSE 5:11 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's