1 TESSALONISENSE 5:1
1 TESSALONISENSE 5:1 Bybel vir almal (ABA)
Vriende, dit is nie nodig dat ons vir julle moet skryf en sê presies wanneer en hoe die Here sal kom nie.
1 TESSALONISENSE 5:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie
1 TESSALONISENSE 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Oor die tyd en omstandigheid wanneer hierdie dinge sal gebeur, is dit nie nodig om aan julle te skrywe nie, broers.
1 TESSALONISENSE 5:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Oor die tye en geleenthede, broers, is dit nie nodig dat ons aan julle skryf nie
1 TESSALONISENSE 5:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar van die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat ek aan julle skrywe nie.